7de Laan se Matrone neem eerste selfie
Updated | By The Late Show
Dis glad nie 'n slegte poging vir haar eerste selfie nie.
Die geliefde aktrise wat Matrone in 7de Laan speel het haar eerste selfie geneem.
Dit volgens 'n inskyrwing op die bekende sepie se Facebook blad.
Annelize van der Ryst het die foto reeds in Julie geneem, maar dis nou eers op die sepie se sosiale media blad gedeel.
Die internet gons oor Matrone se foto.
Ons dink die foto is perfek - vir al in Vrouemaand.
Deel met ons jou beste selfie in die kommentaar boks onder.
Show's Stories
-
Asian mom amused as her baby eats bullfrog soup
Bullfrog soup is a delicacy in China and this baby knows it...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 10 hours ago -
Dads of newborns vs toddlers
This is probably one of the most honest and hilarious things we've seen ...
The Workzone with Alex Jay 10 hours ago