Is dit tyd vir nog ‘n Suid-Afrikaanse ‘rockstar rugby game’?
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Dié Suid Afrikaanse rockband het jare terug ‘n rugbypan gevorm en ‘n ‘friendly’ gespeel!
Dit het gesorg vir groot pret! ‘n Paar jaar later het Francois van Coke, die Boxop kampioen besluit om weereens ‘n rugbyspan te vorm!
Wie sal die res van span opmaak? Sosiale media gebruikers het name in ‘n hoed gegooi en posisies voorgestel.
Francois van Coke het die voorlopige lys op Instagram gedeel.
READ: Boxing champion Francois van Coke releases new song ‘Ons Het Gewen’
Die gevaarlike rugbyspan lyk so: Hunter Kennedy, Nataniël, Laudo Liebeberg, Kurt Darren, Dirk van der Westhuizen, Francis van Coke, Martin Bester, Hershell Gibbs, Jedd Kossew, Richard Onreat, Wynandd Myburgh, Johnny de Ridder, Schalk Bezuidenhout.
Wie dink jy moet in die span wees?
Show's Stories
-
18 bizarre holidays to celebrate in November
If you aren't ready to think about or deal with the December holiday sea...
The Drive with Rob & Roz 2 days, 2 hours ago -
Top 10 countries for watching wildlife
You'll never guess which countries outranked South Africa!
The Drive with Rob & Roz 2 days, 2 hours ago