Fotos: Jacaranda FM konsert hoogtepunte
Updated | By Breakfast with Martin bester
Die Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees in Mbombela (Nelspruit) het gesorg vir pret tussen van 27 tot 30 Junie.

Een van die hoogtepunte is beslis die JacarandaFM Konsert op die hoofverhoog. Dit was ’n feestelike naweek saam met Bok van Blerk, Elvis Blue, Kurt Darren, Karlien van Jaarsveld, Touch of Class, Martin Bester en Elandré Schwartz.
LEES OOK: Elvis Blue entertains ahead of Jacaranda FM concert at Innibos
Martin Bester se Ontbyt program het vanaf die Emnotweni ateljee uitesaai om ’n naweek van veesvierige af te skop. Elvis Blue, met 3 platinum- en 1 goue albums agter sy blad, gaan op Friday Live optree. Die skreeu snaakse Schalk Bezuidenhout, wie al ‘n voorvertoning gedoen het by een van Trevor Noah se optredes, sluit ook by Martin Bester aan.
LEES OOK: Die Jacaranda FM bus is oppad na Innibos!
Die Jacaranda FM konsert was ’n hoogtepunt van die naweek!
Karlien Van Jaarsveld se weergawe van Van Halen se 'Jump' het almal op hulle vogte gehad - met goeie rede!
Everybody... JUMP! @KarlienVanJ is full of surprises tonight and we love it! #JacaInnibos @Innibosfees pic.twitter.com/6ggy3CyW55
— Jacaranda FM (@jacarandafm) June 29, 2018
Show's Stories
-
How a boy from Kimberley grew up to become Michael Jackson
It is one of the best tribute shows I have ever seen! 'The Michael Jacks...
Love Songs with Danny Painter 4 hours ago -
The Scenic Drive: Top 10 favourite moments for 2019!
The year is coming to an end - and the Scenic Drive is looking back on a...
The Scenic Drive with Rian 4 hours ago