Geliefde 'Binnelanders'-akteur sterf
Updated | By Jacaranda FM
Dié bekende en geliefde akteur, Paul Lückhoff, is vanoggend oorlede.
Bekende en geliefde akteur, Paul Lückhoff (1953-2024), is vanoggend oorlede na 'n kort siekbed.
LEES: Elandré sing sy weergawe van die bekende 'Achy Breaky Heart'
Paul was veral bekend vir sy rol as 'Wimpie du Toit' in kykNET se 'Binnelanders'.
Op die kassie was hy ook onder meer te sien in: 'Hopeville', 'Moeggeploeg', 'Arsenaal', 'Dryfsand', 'Fees van die Ongenooides', 'Onder Draai die Duiwel Rond' en 'Plek van die Vleisvreters'.
Paul was veral ook geliefd en bekend vir sy uitstekende vertolking van verskeie rolle op die verhoog, onder meer in 'Fiela se Kind' as Elias, en Saul in 'Kringe in 'n Bos'.
LEES: Amor Vittone en Joost van der Westhuizen se dogter vier matriekafskeid
Paul laat 'n groot leemte, nie nét in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf nie, maar ook in die harte van sy vriende, kollegas en elke kyker wat hom oor die jare ondersteun het.
Luister na Jacaranda FM:
- 94.2
- Jacaranda FM App
- http://jacarandafm.com
- DStv 858/ OpenView 602
Volg ons op sosiale media:
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
EXCLUSIVE: Formula 1 driver's opinion on racing in South Africa
David Coulthard shared some of his incredible stories with the Drive team.
The Drive with Rob & Roz 6 hours ago -
Beached orcas rescued off Russian coast
Russian rescue teams succeeded on Friday in saving a family of orcas who...
The Drive with Rob & Roz 7 hours ago