JAC's Top 5: Ons gunsteling-liedjies van Demi Lee Moore
Updated | By Dean Paulse
In 2018, is die gewilde sanger Demi Lee Moore as die wenner van 'Die Kontrak' aangekondig. Sedertien sing sy Suid-Afrika aan die brand. Hier is ons top-5 gunsteling liedjies van Demi Lee Moore.
Sedert Moore die gewilde Afrikaanse sangkompetisies, 'Die Kontrak' in 2018 gewen het, het sy een van Suid-Afrika se mees bekroonde sangers geword. Die Ghoema-wenner se liedjies was al vele kere vantevore nommer een op verskeie musiekranglyse, insluitend die SA Top 20 op Jacaranda FM.
Hier is ons top-5 gunsteling liedjies van Demi Lee Moore.
1. 'Neon Moon'
2. 'Mis Eet Slaap Herhaal'
3. 'Because It's Love'
4. 'Can't Help Falling In Love'
5. 'Kan Jou Nie My Maak Liefhê'
More From Jacaranda FM
Show's Stories
-
Eben Etzebeth reveals what happened during eye gouge incident
Springbok lock Eben Etzebeth has finally broken his silence and told his...
Breakfast with Martin Bester 58 minutes ago -
Helpful tips to help keep pets away from Christmas trees
Keep your pets and Christmas tree safe this festive season with these tr...
The Drive with Rob & Roz 2 hours ago