Kurt Darren oor die storie agter legendariese enkelsnit, ‘Kaptein’
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Luister na die unieke storie hieronder!

Daar is 'n verskeidenheid Afrikaans musiekgenres maar wat is nou lekkerder as die langpad en ‘Kaptein’ op die radio? Niks nie!
‘Afrikaans Gaan Global’ bied ‘n regstreekse uitsending van ‘Afrikaans Gaan Global’ aan met Kurt Darren, Juanita du Plessis, Ricus Nel, APPEL en Pieter Koen as gasheer.
Kurt Darren het Vrydagoggend, een dag voor die uitsending met Breakfast with Martin Bester gesels.
READ: 'OppieStoep' verwelkom ‘n nuwe aanbieder saam met Pietman
Kurt sê, “Die stories agter die liedjies is baie spesiaal. Ons gaan jou vertel hoekom ons spesifieke liedjies geskryf het. Het jy al ooit gewonder wat ‘Skarumba’ is en hoe is ‘Kaptein’ geskryf is? Dit gaan pret wees vir die hele familie teen net R100 en die produksie is net so goed soos ‘n TV uitsending s’n.”
Kurt het vir die Breakfast with Martin Bester luisteraars die unieke storie verduidelik agter die legendariese liedjie.’ ‘Kaptein het geskiedenis en dis nou al 13 jaar oud!
READ: "Nog nooit was die woord positief so negatief" - Sangeres Nádine
Luister na die Audio on Demand en kry jou kaartjies hier.
Image credit: Jacaranda FM/Scenic Drive with Rian
Show's Stories
-
WATCH: Capetonians shocked by rare weather
Cape Town was not prepared for this kind of winter.
The Drive with Rob & Roz 29 minutes ago -
LOOK: KZN panel beater accidentally sets fire to five cars
Bad news for his clients...
The Drive with Rob & Roz an hour ago