KYK: Francois van Coke gee Sonja Heroldt se ‘Ek verlang na jou’ nuwe lewe

KYK: Francois van Coke gee Sonja Heroldt se ‘Ek verlang na jou’ nuwe lewe

Van Coke het sy program, wat elke Maandagaand op kykNET uitgesaai word, geëindig met sy weergawe van Sonja Heroldt se ‘Ek Verlang Na Jou’.

Francois van Coke on Van Coke Show
Francois van Coke on Van Coke Show/Youtube

Francois van Coke het pret met verskeie bekendes op sy program, Die Van Coke Show onder meer akrise Leandi du Randt, rugby speler en kommentator Jean de Villiers en die akteurs Beer Adriaanse en Solomon Cupido.

LEES OOK: KYK: Francois van Coke covers Karlien's 'Geskeurde Jeans'

Die program op KykNet is 'n mengsel van speletjies, grappe en waar almal vurig en baie kompeterend sal meeding om absoluut niks te wen nie!

Francois van Coke het sy program, wat elke Maandag aan uitgesaai word, geeindig met sy weergawe van Sonja Heroldt se ‘Ek Verlang Na Jou’.

Francois bieg: ”Sonja Heroldt was regtig die eerste live show wat ek ooit gekyk het, in Kraaifontein se stadsaal in die early 80’s.”

Show's Stories