KYK: Hanco se nuwe musiekvideo vir 'verdrink'
Updated | By Jacaranda FM
Hanco is ‘n 21-jarige
sanger en liedjieskrywer van Tzaneen - kyk sy jongste musiekvideo hieronder.

Hanco het vroeër vanjaar sy debuut album “HOU VAS” bekend gestel en 'n paar maande later is sy enkelsnit, 'verdrink' se musiekvideo uiteindelik ook hier.
LEES OOK: P!nk releases striking music video for 'Hurts 2B Human'
Wat hierdie enkelsnit ekstra besonders maak is die feit dat dit in samewerking met Italiaanse liedjie skrywers, en vervaardigers Sergio Di Nicola, Danilo Pastore, Giordano Donati en Alessandro Giunta geskryf is.
“Verdrink” handel oor die gevoel van hulpeloosheid wanneer die belangrikste persoon in jou lewe nie by jou is nie. "Ek hou veral van hierdie liedjie se catchy melodie en ek glo mense gaan ook baie daarvan hou. Toe ons hierdie liedjie opgeneem het, het alles net in plek geval en ek het net geweet dit gaan werk," meen Hanco.
Hanco het die musiekvideo aan die einde van September op Youtube bekend gestel en die aktrise, Mila Guy verskyn ook daarin.
KYK NA DIE MUSIEKVIDEO HIERONDER:
Show's Stories
-
LISTEN: Partner or colleague – who knows Roz better?
Let's play a little game of Rob vs. Roz's husband...
The Drive with Rob & Roz 9 hours ago -
How to get rid of vaper's tongue caused by excessive use
Researchers are constantly discovering more about the side effects of va...
The Drive with Rob & Roz 12 hours ago