7de Laan se "Errol" word pa
Updated | By MornéJK
Akteur Christor Davids, beter bekend as Errol in die SABC sepie 7de Laan, het op Faccebook bekend gemaak dat sy seuntjie gebore is.
Davids het bevestig dat klein Elijah Davids omstreeks 3 uur die oggend gebore is.
"Vanoggend 03h00 het my vrou, Cindy, in kraam in gegaan en teen 9h45 is ons seun, Elijah Davids gebore," het Davids op Facebook gesê.
Die kliending weeg 3,18kg en Davids was duidelik baie ingenome met die koms van sy seun.
Show's Stories
-
LOOK: Alan Winde arriving in Parliament in bicycle shorts causes a stir
Alan Winde caused quite a stir after he arrived in bicycle shorts and pi...
Breakfast with Martin Bester 53 minutes ago -
Major recall of popular pet food after contaminated stock hits shelves
38 popular pet food products have been recalled due to safety concerns.
Breakfast with Martin Bester an hour ago