Boer Soek ‘n Vrou se nuwe aanbieder chat met Rian
Updated | By Nathan Daniels
Die televisie aanbieder en sangeres Leah gesels Donderdag met die Scenic Drive se Rian van Heerden.

Leah gaan die ‘derde-wiel aan die wa’ wees wanner sy probeer om liefde vir ’n boer te vind op die gewilde kykNET reeks.
Leah vervang Minki van der Westhuizen as aanbieder en sal van Oktober af op ons skerm te sien wees.
Sy het al verskeie toekennings as sanger verwerf, met haar jongste treffer, Ons Sing saam met Jo Black, wat tans die vyfde posisie op die JacarandaFM Chamberlains Top 20 beklee.
Leah sal ook later vanjaar op die silwerdoek verskyn in die Afrikaanse fliek, Susters.
Die elfde seisoen van Boer Soek ’n Vrou skop in Oktober af.
Show's Stories
-
Model Marciel Hopkins wys haar eersteling
Die voormalige 'Boer Soek 'n Vrou'-aanbieder en haar aantreklike man, Ha...
The Drive with Rob & Roz 1 day, 10 hours ago -
WATCH: SA reacts to TikToker's new spin on a classic SA dish
If you are bored of eating normal pap, here is a new recipe for you to try.
The Drive with Rob & Roz 1 day, 11 hours ago