Charlize Berg het die internet oorgevat met haar unieke stem
Updated | By MornéJK
Afrikaanse sangeres, Charlize Berg het die week 'n video op haar Instagram blad gedeel wat sosiale media aan die gons het.
Charlize, wat al verskeie liedjies in Amerika opgeneem het en ook onlangs groot suskes behaal het met haar enkelsnit Braaf, word beskou as die "Celine Dion" van Suid-Afrika.
Sy is ook vanjaar te sien op die planke, in die rol van Doring Rosie saam met Amor Vittone wat die rol speel van die Bose Koningin.
Afgesien van haar besige skedule is Charlize ook besig om 'n troue te reel.
Sy en haar verloofde, Waarne Linden beplan om in April vanjaar te trou.
Luister gerus na Charlize se weergawe van Amazing Grace:
A video posted by Charlize Berg (@charlizeberg) on
Show's Stories
-
Rassie Erasmus to receive SA’s highest award for uniting the country
Rassie Erasmus will be recognised for advancing “social cohesion among Sou…
Breakfast with Martin Bester 5 hours ago -
West Rand man’s underwear car prank has SA in stitches
This is next-level pranking…
Breakfast with Martin Bester 6 hours ago