FOTO: Michael Jackson se kinders maak verrassende verskyning

FOTO: Michael Jackson se kinders maak verrassende verskyning

Die 'Koning van Pop' se kinders Paris en Prince was onlangs saam gesien - en hulle is beeldskoon!

Michael Jackson
Twitter

Michael Jackson se twee kinders Paris (25) en Prince was onlangs saam gesien. 

Die 'King Of Pop' se twee kinders was by die Harold & Carole Pump Foundation Gala te sien - en het die internet aan die gons. 

LEER: 'Ontbytsake' se Corli Botha deel groot nuus

Die doel van die stigting is “om fondse in te samel en bewustheid te skep vir die behandeling en genesing van kanker."

Jackson se twee pragtige kinders het duisende Vrydagaand verras nadat hul 'n meer private lewe leef. 

Na Jackson se skok-dood in 2009, het sy ma, Katherine Jackson, toesig oor Paris, Prince en hul jonger broer, Blanket (20), gekry. 

Paris was 12 toe haar pa oorlede is. 

LEES: Springbok Damian de Allende deel opwindende nuus

In 2021, het Paris oopgemaak oor haar pa se skielike dood. 

"Ek was so jonk. Ek weet nie hoe dit gebeur het nie."

Volg ons op sosiale media:

Show's Stories