KYK: 'Ontbytsake' se Corli Botha deel groot nuus
Updated | By Dean Paulse
Die 'Ontbytsake'-sjef en 'Koekedoor'-wenner, Corli Botha, het Saterdag groot nuus op sosiale media gedeel.
In 2016, is Corli Botha aangekondig as die wenner van 'Koekedoor 2' in die realiteitsreeks op kykNET.
LEES: “Hierdie program is ongewoon en iets anders"
Botha het met die grootste prysgeld ooit in Suid-Afrikaanse bak-geskiedenis losgeslaan - R200 000.
Sedertien is Botha te sien elke Saterdagoggend op 'Ontbytsake' as sjef. Botha is ook die trotse eienaar van Corli's Kitchen.
LEES: Springbok Damian de Allende deel opwindende nuus
Botha het Saterdagoggend groot nuus op sosiale media gedeel. Sy het verloof geraak aan Waldo Prinsloo.
"Nou is alles tot hier die moeite werd. Kan nie wag vir die res, die nuwe, (en) die onbekende nie.
"Jy is my padkaart en my ware Noord. Lief vir jou," het Botha op sosiale media gedeel.
Volg ons op sosiale media:
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
'We are hoping we don’t get more bodies': Police spokesperson says moments before discovery of sixth body
Speaking to Breakfast with Martin Bester this morning, national police spo…
Breakfast with Martin Bester 18 hours ago -
Emmy winners in key categories
The 78th Emmy Awards saw 'Widow’s Bay' dominate the night with 1…
Breakfast with Martin Bester 22 hours ago