FOTO'S: 'Boer Soek 'n Vrou'-aanbieder Marciel Hopkins is verloof
Updated | By Scenic Drive With Rian
'Boer Soek 'n Vrou'-aanbieder Marciel Hopkins en haar kêrel Handré Lourens is verloof - kyk die foto's hieronder.
Voormalige Mej. Suid-Afrika-finalis, internasionale model en 'Boer Soek 'n Vrou'-aanbieder het Vrydag op sosiale media aangekondig dat sy verloof is aan haar kêrel (nou verloofde) Handré Lourens.
LEES: Ontmoet die 10 boere van 'Boer Soek 'n Vrou'
"Toe draai jy 2020 op sy kop met die belofte van 'n leeftyd," het Hopkins op haar Instagram-blad geskryf.
Hier is die spesiale oomblik!
View this post on InstagramA post shared by Marciel Hopkins (@marcielhopkins) on
In Februarie, het Hopkins die Scenic Drive-span besoek vir 'n onderhoud nadat sy aangewys was as die splinternuwe aanbieder vir 'Boer Soek 'n Vrou'.
Kliek HIER om na haar onderhoud te kyk.
Veels geluk, Marciel en Handré!
Show's Stories
-
'My only hope was adoption', Adele Koolen
When Adele Koolen adopted her little boy, Desmond "Desi", her life chang...
Elana Afrika-Bredenkamp 2 hours ago -
Asking For A Friend: My daughter-in-law won't let me see my grandchildren
Has anyone else experienced this?
Breakfast with Martin Bester 3 hours ago