FOTO'S: Springbok Damian de Allende se troue!
Updated | By Jacaranda FM
Springbok Damian de Allende is getroud!
Damian de Allende is uiteindelik getroud!
Die Springbok, wat onlangs sy derde Wêreldbekertoernooi in Frankryk gewen het, is getroud aan Domenica Vigliotti.
Die paartjie het op 18 November getrou.
Vigliotto en De Allende het in Julie 2022 verloof geraak.
In Augustus 2022, het hulle ook aangekondig dat hulle nog 'n babadogter verwag.
"Gabriel gaan die beste ou boet wees vir sy babasussie. Ons kan nie wag om jou te ontmoet nie, meisiekind," het Vigliotte op sosiale media geskryf.
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Plans to crackdown on spam calls in South Africa
If you are as tired of receiving multiple spam calls daily as we are, he...
The Drive with Rob & Roz 1 day, 20 hours ago -
LOOK: R430,000 for one night in South Africa's most expensive Airbnb
From butlers to private aeroplane runways, these lavish listings are bri...
The Drive with Rob & Roz 1 day, 22 hours ago