KYK: Gewilde 'Troukoors'-aktrise is verloof
Updated | By Dean Paulse
Die 'Troukoors'-aktrise Ilse-Lee van Niekerk is verloof. Kyk na die pragtige foto's hieronder.
Die 'Troukoors'-aktrise Ilse-Lee van Niekerk, wat die rol van 'Jessica', die blondekop troubeplanner, het op die sosiale media-platform Instagram bevestig dat sy verloof is.
LEES: Bernice West en Jannes Erasmus is verloof!
Van Niekerk is verloof aan haar kêrel vir twee jaar, Brahm van Schalkwyk.
"Een ring en heeltemal teveel sjampanje later en ek het 'n verloofie gekry," het sy op Instagram geskryf.
LEES: 'Binnelanders' se Cindy Swanepoel vind liefde by mede-akteur
Sy is ook bekend vir haar rolle in 'Getroud Met Rugby', 'Die Boekklub', en 'Die Byl'.
Meer Op Jacaranda FM
Foto: Instagram/ Ilse-Lee van Niekerk
Show's Stories
-
Plans to crackdown on spam calls in South Africa
If you are as tired of receiving multiple spam calls daily as we are, he...
The Drive with Rob & Roz 9 hours ago -
LOOK: R430,000 for one night in South Africa's most expensive Airbnb
From butlers to private aeroplane runways, these lavish listings are bri...
The Drive with Rob & Roz 11 hours ago