Juanita du Plessis se nuwe musiekvideo
Updated | By MornéJK
Afrikaanse sangeres, Juanita du Plessis het die week haar nuutste musiekvideo bekendgestel en in etlike ure het duisende mense dit reeds gekyk.

Die video vir Toe Staan Die Wereld Stil is op Juanita se amptelike facebookblad gedeel waanra die behoorlik vlam gevat het.
Sy het hierdie boodskap op sosiale media gedeel:
Sjoe!!! Net toe ek dink ek sit nou lekker agteroor met 'n koppie tee, sien ek ons is alreeds by 7000!! In net 'n bietjie meer as 'n uur!! Julle laat ook nie op julle wag nie nê!! Hehe.. Dankie almal... Julle het nou sommer my dag gemaak!!
So vriende, hier is hy! Eksklusief, vir die heel eerste keer, spesiaal net vir julle op hierdie heerlike Donderdag! Geniet hom en share asb met al julle vriende! x
Kyk gerus die video hier:
Show's Stories
-
Model Marciel Hopkins wys haar eersteling
Die voormalige 'Boer Soek 'n Vrou'-aanbieder en haar aantreklike man, Ha...
The Drive with Rob & Roz 1 day, 22 hours ago -
WATCH: SA reacts to TikToker's new spin on a classic SA dish
If you are bored of eating normal pap, here is a new recipe for you to try.
The Drive with Rob & Roz 1 day, 23 hours ago