KYK: 'Getroud Met Rugby'-ster verlief en verloof
Updated | By Jacaranda FM
Van skoolvriend tot verloofde...

Die bekende aktrise, Natasja Jacobs, wat veral bekend is vir haar rol in 'Getroud Met Rugby' as 'Amanda', is verloof.
LEES: FOTO'S: 'The Bachelor SA' se Marc Buckner se sexy lyf laat tonge klap
Jacobs (43)het die opwindende nuus op sosiale media gedeel.
"En toe het dit gebeur," skryf sy op Instagram.
Jacobs is verloof aan Gunter Wolf (43) - 'n ou skoolvriend van haar.
Volgens Huisgenoot, was hulle ook vir jare vriende op Facebook.
LEES: KYK: "Ek is biseksueel," sê gewilde 'Klein Karoo'-akteur se vrou
Jacobs het een keer vir haar Facebook-vriende gevra of hulle weet van 'n lekker plek waar sy en haar seuntjie, Nathan (8), vakansie kan gaan hou.
Wolf het toe vir haar geantwoord en vir 'n voorstel gegee. En so het hulle weer begin gesels.
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Dad teaches us why you shouldn't tempt fate with a baby
This one is for the fathers who take the time to play with their babies...
The Workzone with Alex Jay 1 day, 22 hours ago -
Father's Day Pup Walk for the Dads
The perfect day out to celebrate Dad and your pooch...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 1 day, 22 hours ago