FOTO'S: 'The Bachelor SA' se Marc Buckner se sexy lyf laat tonge klap
Updated | By Jacaranda FM
'n Mooi man is beslis almal se man, want ons kan nie ons oë van Marc Buckner af hou nie!

Besigheidsman Marc Buckner het roem verwerk toe hy op die tweede seisoen van 'The Bachelor SA' verskyn het.
KYK: "Ek is biseksueel," sê gewilde 'Klein Karoo'-akteur se vrou
Buckner het die afgelope tyd sexy foto's van homself op sosiale media gedeel.
In die foto's poseer hy op 'n Kaapse strand - en hy het behoorlik die land aan die gons.
LEES: Die huisvroue ontmoet vir Gloria Arendz
Volgens Huisgenoot, oefen hy soms twee keer 'n dag.
"My motivering is dat oefening goed is vir my gemoed," het hy aan Huisgenoot genoem.
Kyk hieronder na die fotosessie:
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Dad tries to have honest conversation with his 2-year-old
"I just wanted to have a conversation with you today...This morning you ...
The Workzone with Alex Jay 9 hours ago -
Winter playground returns to Melrose Arch
Take the kids out this weekend, visit the Melrose Arch Winter playground...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 9 hours ago