KYK: "Ek is biseksueel," sê gewilde 'Klein Karoo'-akteur se vrou
Updated | By Jacaranda FM
"Kom ons leef in vrede saam. Ons verantwoordelikheid hier is liefde."
Die akteur Tim Theron se vrou, Juanli, het openlik op sosiale media erken dat sy biseksueel is.
LEES: Die huisvroue ontmoet vir Gloria Arendz
In die video, het sy gevoel om iets te sê na die groot "hoe-ha oor Woolworths en Pride-maand."
In die video, erken sy dat daar 'n deel van hulle lewe is wat hulle op sosiale media deel, maar daar is ook 'n deel wat hulle privaat hou.
Haar seksualiteit het sy privaat gehou "tot vandag".
Sy identifiseer as biseksueel or beteken bekend in Engels as bisexual.
LEES: Gretha Wiid: "Nie 'n ondersteuner" van die LGBTQI+ advertensies
Sy het genoem dat sy dit al vir 'n baie lank tyd weet, en dat sy geen ander man as Tim sou trou nie.
In die video, het sy gesê dat mense wat geraak word gesien moet word en liefde en aanvaarding moet kry.
Sy het ook gevra dat mense in vrede moet saamleef sonder boikotte en gespreke wat ons nie rêrig die reg het om te voer nie."
Volg ons op sosiale media:
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Two popular South African fast food brands launch internationally
The famous fast food chains are no longer just local.
The Drive with Rob & Roz 2 hours ago -
Win R25,000 with Hi-Lo on The Drive with Rob and Roz
Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00 and you can st…
The Drive with Rob & Roz 4 hours ago