KYK: 'Getroud Met Rugby'-ster verlief en verloof

KYK: 'Getroud Met Rugby'-ster verlief en verloof

Van skoolvriend tot verloofde...

Facebook/ Getroud Met Rugby
Facebook/ Getroud Met Rugby

Die bekende aktrise, Natasja Jacobs, wat veral bekend is vir haar rol in 'Getroud Met Rugby' as 'Amanda', is verloof.

LEES: FOTO'S: 'The Bachelor SA' se Marc Buckner se sexy lyf laat tonge klap

Jacobs (43)het die opwindende nuus op sosiale media gedeel. 

"En toe het dit gebeur," skryf sy op Instagram. 

Jacobs is verloof aan Gunter Wolf (43) - 'n ou skoolvriend van haar. 

Volgens Huisgenoot, was hulle ook vir jare vriende op Facebook. 

LEES: KYK: "Ek is biseksueel," sê gewilde 'Klein Karoo'-akteur se vrou

Jacobs het een keer vir haar Facebook-vriende gevra of hulle weet van 'n lekker plek waar sy en haar seuntjie, Nathan (8), vakansie kan gaan hou. 

Wolf het toe vir haar geantwoord en vir 'n voorstel gegee. En so het hulle weer begin gesels. 

Meer Op Jacaranda FM


Show's Stories