KYK: 'Legacy' verwelkom gay paartjie

KYK: 'Legacy' verwelkom gay paartjie

M-Net se gewilde telenovelle, 'Legacy', het onlangs hul eerste gay paartjie verwelkom. 

Legacy M-Net
Twitter/ M-Net

Die gewilde M-Net telenovelle wat elke aand om 19:00 te sien is - het onlangs duisende kykers se gunsteling twee gay mans as 'n paartjie verwelkom. 

LEES: Engelse-onderwyser spandeer R1-miljoen om soos Kim Kardashian te lyk

Die gay paartjie word vertolk deur Gordon Price gespeel deur Neil McCarthy en Caddy Tsotetsi wat die rol van Sanele vertolk.

LEES: 'Kinders het geen respek' - Skryf skool aan ouers

Die paartjie wat saam by Legacy Investments werk, het onlangs hul liefde aan mekaar verklaar. 

Volg ons op sosiale media:

Meer Op Jacaranda FM


Show's Stories