KYK: Riaan Benadé verwelkom eerste baba
Updated | By Dean Paulse
Die gewilde 'Vat 'n Bietjie'-sanger Riaan Benadé het op Instagram aangekondig dat hy en sy vrou, Melissa, hul eerste baba verwelkom het.
Die gewilde Afrikaanse sanger, Riaan Benadé het onlangs op Instagram opwindende nuus gedeel.
Benadé het aangekondig dat hy en sy vrou, Melissa, 'n baba dogtertjie ryker is.
LEES: Skokverhaal onthul: 'My pa het my nie verkrag nie'
"Baba Lucca Benadé, welkom my skat!" het hy op Instagram geskryf.
Talle bekendes soos Ricus Nel, Ivan Roux, Bouwer Bosch en Karlien van Jaarsveld het die paartjie gelukgewens.
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Wynland-'housewife' in hof na sy haar man glo aanrand
Een van die sterre van 'Die Real Housewives van die Wynlande' het Vrydag...
The Drive with Rob & Roz 4 hours ago -
LISTEN: "My neighbours keep walking into my property without warning"
What do you do about neighbours that have gotten too comfortable?
The Drive with Rob & Roz 5 hours ago