Wynland-'housewife' in hof na sy haar man glo aanrand

Wynland-'housewife' in hof na sy haar man glo aanrand

Een van die sterre van 'Die Real Housewives van die Wynlande' het Vrydagoggend 3 Mei in die Somerset-Wes landdroshof verskyn. 

Ontmoet die 'Real Housewives van die Wynlande' kykNET
kykNET

Dr. Michelle van Zyl wat op 'Die Real Housewives van die Wynlande' verskyn het, het onlangs in die hof verskyf nadat sy glo haar man aangerand het.

LISTEN: "My neighbours keep walking into my property without warning"

Rapport berig dat Van Zyl vroeg Vrydagoggend in hegtenis geneem en voor die hof verskyn het.

Volgens Rapport, is daar nog nie veel duidelikheid oor wat gebeur het nie. 

Rapport het verder berig dat sy en haar man, dr. André Olivier het 'n uitval gehad het en Michelle het in die landdroshof in Somerset-Wes verskyn op aanklag van aanranding.

KYK: 'Vetkoekpaleis'-akteur deel opwindende babanuus

Die paartjie probeer aanbeweeg en sê "daar was geen aanranding nie".

Haar man het ook gesê dat daar 'n insident was, maar dat hulle dit nou agter hulle wil sit en aangaan met hulle lewens.

Woordvoerder van die Wes-Kaapse polisie het wel aan Rapport gesê dat Van Zyl op waarskuwing vrygelaat is.

Sy sal ook weer op 25 Junie on die hof verskyn en die polisie ondersoek die insident nogsteeds.

Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Luister na Jacaranda FM: 

Volg ons op sosiale media:

Foto: kykNET

Meer op Jacaranda FM


Show's Stories