Middleton-familie besigheid verkoop weens 'swaarkry'
Updated | By Jacaranda FM
Kate Middleton se ouers het hul familie-besigheid na 30 jaar verkoop weens "swaarkry" en "bankrotskap"

Die Prinses van Wallis, Kate Middleton, se ouers Carole en Michael, het onlangs hulle familie-besigheid van 30 jaar verkoop weens "swaarkry" en "bankrotskap".
LEES: 'Boer Soek ‘n Vrou' se Willem en Sanel deel geslag van baba
Volgens bronne, het hulle die partytjie-besigheid teen 'n verlies verkoop.
Hulle het die besigheid aan James Sinclair verkoop, 'n gesogte roomys-entrepreneur van Essex.
LEES: 'Verlief en Verlore': Mila Guy en Bennie Fourie deel pragtige wittebroodfoto's
Die Middleton-ouers wil ook glo meer tyd met hulle kleinkinders spandeer, Prins George (9), Prinses Charlotte (8) en Prins Louis (5).
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Unhinged or inappropriate? Lady sings for senior citizens
We're not sure she would get a standing ovation or that anyone enjoyed h...
The Workzone with Alex Jay an hour ago -
Avoid travelling at night this winter school holiday
While most motorists prefer to travel at night, it's not advisable durin...
The Workzone with Alex Jay an hour ago