Nadine op die verhoog as Sneeuwitjie
Updated | By MornéJK
The rolverdeling van die Afrikaanse pantomime, Sneeuwitjie het die naweek hul eerste rondte vertoning by Emperor's Palace gelewer en geskitter op die verhoog.
Sangeres, Nadine vertolk die rol van Sneeuwitjie in die hedendaagse weergawe van die bekende sprokies verhaal.
Nadine meen dis baie uitdagend omdat sy moet sing, dans en toneel speel.
"Dis it uitdagend maar ek geniet elke oomblik daarvan en ek werk saam met ongelooflike mense," het Nadine gesê.
Ander bekendes in die verhoogproduksie sluit Reynard Slabber, Angela Kilian en Hannes Brummer in.
Reynard Slabbert maak die sprong van TV na verhoog en sluit by die produksie aan as die prins, terwyl gunstelinge soos Tiaan Rautenbach en Clint Lesch gehore gaan laat skaterlag.
Datums:
6 Mei tot 12 Junie 2016
Teater:
Theatre of Marcellus by Emperors Palace
Kaartjiepryse:
R150-R250
Show's Stories
-
LISTEN: Can you actually taste cheese on a burger?
The answer might be a little controversial...
The Drive with Rob & Roz 7 hours ago -
Here's how to keep potatoes fresh for a month
In Januworry, we're all making the most of what's in our cupboards.
The Drive with Rob & Roz 8 hours ago