NRG terg nuwe musiek video vir Ek Kan Jou Nie Keer
Updated | By MornéJK jk
Die mans groep, NRG het 'n lokprent bekend gestel vir hul nuwe musiek video vir Ek Kan Jou Nie Keer.
NRG bestaan uit drie lede, naamlik Christiaan Botha, Abel Knobel en die nuutste toevoeging, Stephan van Huysteen.
Christiaan Botha, die groep se hoofsanger, is deur die platemaatskappy, Select Musiek, genader om as solo-kunstenaar op te tree, maar sy visier was op hoër hoogtes ingestel en só is NRG gebore.
Abel Knobel, met sy uiteenlopende talente, bemeester onder meer die baskitaar, klawerbord en tromme.
Hy spog ook met ‘n voortreflike bariton-stem. Stephan van Huysteen, is die nuutste toevoeging tot die groep en gee die groep ‘n energieke voorkoms. Hy bemeester tromme en sang en was al in verskeie Barnyard-produksies.
Show's Stories
-
WATCH: 23-year-old songwriter reacts to Kelly Clarkson covering her song
You know you've made it as a musician when Kelly Clarkson covers your…
The Drive with Rob & Roz 6 hours ago -
WATCH: Ostriches caught in floodwaters rescued by local farmers
The Western Cape, Eastern Cape, Northern Cape, Free State, North West and …
The Drive with Rob & Roz 10 hours ago