SARIE Voorbladgesig-wenner se Brittany Hope Smith laat ons glo in hoop
Updated | By Jacaranda FM
SARIE se 2022 Voorbladgesig-wenner is 'n trotse operasangeres van Kaapstad wat tuberkulose oorwin het en glo dat "musiek 'n gebroke hart kan genees."

Brittany Hope Smith, 'n operasangeres van Kaapstad, is as SARIE Voorbladgesig se 2022 wenner aangekondig.
Haar self vertroue was laag en nóú het sy uiteindelik haar selfvertroue teruggekry nadat sy as wenner aangekondig is.
In 2015, was sy gediagnoseer met tuberkulose. Dit was "vreesaanjaend", het Brittany Hope Smith in die splinternuwe SARIE-uitgawe gesê.
Na 'n lang siekbed het sy besluit dat dit tyd is om op te staan en die lewe te geniet. Sy het geweet daar is hoop.
"Ek het geleer ek is sterk, veerkragtig en vreesloos."
Lees meer in SARIE se November/Desember-uitgawe.
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Model Marciel Hopkins wys haar eersteling
Die voormalige 'Boer Soek 'n Vrou'-aanbieder en haar aantreklike man, Ha...
The Drive with Rob & Roz 1 day, 16 hours ago -
WATCH: SA reacts to TikToker's new spin on a classic SA dish
If you are bored of eating normal pap, here is a new recipe for you to try.
The Drive with Rob & Roz 1 day, 17 hours ago