VIDEO: Bouwer Bosch: Waar dit alles begin het
Updated | By MornéJK jk
Afrikaanse sanger en akteur, Bouwer Bosch het onlangs met MornéJK gesels oor die ou dae, die liefde, en die toekoms.
Die sanger Bouwer Bosch en sy verloofde, Leandie du Randt het stil-stil verloof geraak en is baie geheimsinnig oor besonderhede rondom hul groot dag.
Maar oor werk kan Bouwer nie uitgepraat raak nie.
Hy meen hy het 'n abolute passie vir die musiek bedryf en dat dit belangrik is om jou boodskap oor te dra aan die wat luister.
Musiek, meen hy, is 'n goeie medium om ernstige kwessies aan te raak sonder om op 'n preekstoel te klim.
Bouwer is deel van Straatligkinders en werk ook saam met Glaskas se Deon Meiring, in Dans Dans Lisa.
Hy het onlangs by MornéJK gekuier. Kyk die video hier:
Show's Stories
-
Thanks millions! 'Least known' World Cup footballer meets influencer behind viral fame
Tim Payne is a New Zealand World Cup footballer with 5,6-million Instagram…
The Drive with Rob & Roz 1 day, 18 hours ago -
Four South African beaches named best in the world
It's no surprise that South Africa is home to some of the most beauti…
The Drive with Rob & Roz 1 day, 18 hours ago