Veteraan akteur Eric Nobbs sterf
Updated | By Jacaranda FM
Die legendariese akteur Eric Nobbs het Sondag gesterf.
Die akteur Eric Nobbs, 68, is Sondagaand oorlede.
LEES: Bekende aktrise sterf in haar slaap
Nobbs is veral bekend vir sy rolle in 'Die Byl' en 'Lui Maar Op Belinda'.
"Eric was 'n uitstekende veelsydige akteur (en) eerlike man met reuse integriteit en uiters professioneel," het die legendariese akteur Lizz Meiring op Twitter geskryf.
Hy is glo aan hartaanval oorlede . Hy was pas 68. Eric en het in George gewoon . https://t.co/P8GS8sy1Lg
— Lizz Meiring Official (@LizzMeiring) October 23, 2022
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
"Is that my ear?" Barber pranks kid during haircut
Could you ever get tired of a good prank?
The Workzone with Alex Jay 1 day, 9 hours ago -
Toddler says he's allowed to bite people
A little boy answers "yes" when asked: "Are you allowed to bite people?"
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 1 day, 9 hours ago