'Bewaar Ons Renosters' Projek
Updated | By Michael Savage
Daar is ‘n vennoot in die projek, sy naam is “Rhini”, ( Rhy-nie ) Hy was onlangs in Amerika gewees en hy was ons SA boogskut span se gelukbringer. Rhini het baie aandag geniet in Amerika en hy gaan ons bystaan in die projek.

Oorhandiging van Blikkies.
Vlnr: Damien Bouillon, Christian de Klerk, Martin Bester met “Rhini “ en Alejandro Jorna
Die drie seuns is in Gr 7 in Constantia Park Laerskool, Pretoria Oos. Deur die loop van die vorige kwartaal is die leerlinge aangese om ‘n instansie te kies vir ‘n fonds insameling en die manne het toe besluit op Jacaranda FM se Purple Rhino Projek.
Danksy hulle liefde vir diere en die natuur en die bewaring vir die nageslag was dit vir hulle ‘n groot uitdaging en het hulle dit geniet wat hulle aangepak het. Hulle sal beslis verder wil betrokke raak in die projek en ek glo hulle sal binnekort weer kom kuier.
Show's Stories
-
18 bizarre holidays to celebrate in November
If you aren't ready to think about or deal with the December holiday sea...
The Drive with Rob & Roz 2 days, 1 hour ago -
Top 10 countries for watching wildlife
You'll never guess which countries outranked South Africa!
The Drive with Rob & Roz 2 days, 1 hour ago