Sexy Stamp
Updated | By Michael Savage

Sexy stamp For the first time USA International Model Search is coming to South Africa. They are looking for girls with bikini ready bodies, like Anri, pictured below - .
Do you think you have look?
Enter now at www.swimsuitsa.co.za!
Vir die eerste keer word Swimsuit USA International Model Search in Suid-Afrika gehou. Ons soek meisies met top bikini lyfies wat Suid-Afrika sal kan verteenwoordig by die Swimsuit USA International Model Search Finaal in Vallarta, Mexico vanaf 10-18 November 2013.
Die Suid Afrikaanse wenner wen verskeie pryse soos;
• ‘n retoer vliegtuigkaartjie na Mexico waar sy in die Hard Rock Hotel in Vallarta gaan bly.
• Sy staan dan ook ‘n kans om $75 000 te wen oorsee en om te verskyn in die jaarlikse Swimsuit USA International model kalender.
• Elke Swimsuit USA Model Search finalis kry ‘n Sweet Revenge Bikini van Karen Hernandez.
• Sy wen ‘n internasionale fotosessie met Bjorn Borg.
• Sy verskyn as gas op die program “Supermodel” op DStv, kanaal 262.
• Sy staan die kans om saam met internasionale modelle vanaf Australie, Chezh Republic, Ukraine en Taiwan te speel in ‘n realiteits TV reeks en toer regoor Suid-Afrika vir die program opnames, doen bikini fotosessies op eksotiese plekke soos Plettenbergbaai tydens Plett Rage, Hartbeespoortdam en ‘n groot 5 wildreservaat.
Om nog in te skryf gaan na www.swimsuitsa.co.za. Soek ons op Facebook; SwimsuitUSA_South Africa en Twitter: SwimsuitUSA_SA
Show's Stories
-
A quick solution to stop the mozzies from biting you
This is a new one – who knew something that smells so sweet could help k...
The Workzone with Alex Jay 8 hours ago -
Kid gets head stuck in railing, but dad comes to the rescue
Daddy to the rescue...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 8 hours ago