Verkeerde Grappie
Updated | By Robbie Kruse
Slim Dogtertjie
‘n Dogtertjie kla by haar pa, “Pappa, ek wens ek het 'n babasussie !”
Pappa probeer snaaks wees: “Maar Skat , jy het alreeds 'n sussie!” Verward vra die kind: “Ek het ?”
“Natuurlik,” sê haar Pappa. “Jy sien haar net nie, want elke keer as jy inkom by die voordeur, hardloop sy by die agterdeur uit !”
Die dogtertjie dink 'n oomblik en dan verhelder haar gesiggie:
“O, sy maak net soos my ander Pappa maak as jy huistoe kom!”
Show's Stories
-
WATCH: 23-year-old songwriter reacts to Kelly Clarkson covering her song
You know you've made it as a musician when Kelly Clarkson covers your…
The Drive with Rob & Roz 5 hours ago -
WATCH: Ostriches caught in floodwaters rescued by local farmers
The Western Cape, Eastern Cape, Northern Cape, Free State, North West and …
The Drive with Rob & Roz 9 hours ago