Verkeerde Grappie
Updated | By Robbie Kruse
Was hulle dood?
'n Bus vol regering amptenare val om net duskant oom Boet se plaas.
Toe die polisie en ambulanse eindelik opdaag het oom Boet al almal begrawe.
Die polisie vra oom Boet "Jy sê hulle was almal dood?"
Oom Boet antwoord... " Ag, paar van hulle het gesê hulle is nie, maar jy weet mos hoe lieg die regering...”
Show's Stories
-
Asking For A Friend: Have people lost their manners?
Is it just me, or has everyone lost their manners?
Breakfast with Martin Bester 3 hours ago -
NWU-studente "gatvol" vir slaggate in Potch
NWU-studente in Potchefstroom het ’n interessante manier gevind om ’n oplo…
Breakfast with Martin Bester 4 hours ago