'Boer Soek 'n Vrou' verwelkom eerste gay boer
Updated | By Breakfast with Martin Bester
'Boer Soek 'n Vrou' is terug met 'n splinternuwe seisoen en tien boere is op soek na liefde!
Op Sondag, het sanger en aanbieder Leah die splinternuwe boere van seisoen twaalf van 'Boer Soek 'n Vrou' verwelkom.
Die seisoen is nege boere op soek na die perfekte vroulike metgesel wat hul lewe op die plaas sal vergemaklik.
LEES OOK: 'The Bachelor SA': Lee Thompson is single and still looking for love
Die kykNet realiteitsprogram het op Sondag geskiedenis gemaak, nadat hul eerste gay boer verwelkom het.
Boer Damian (37) is 'n van Bapsfontein en is op soek na sy ideale man.
KYK DIE VIDEO HIER ONDER:
Na die aankonding van die eerste gay boer, het aanhangers van die program kommentaar op 'Boer Soek 'n Vrou' se digitale platforms gelewer.
'n 'Boer Soek 'n Vrou'-aanhanger het die program bedank dat hul die LGBTQ-gemeenskap deel maak van die program.
Die meerderheid aanhangers is glad nie gelukkig met die aankondiging van die eerste gay boer nie. Talle aanhangers is teleurgesteld in die program, en het negatiewe kommentaar gelewer.
Martin Bester en die span het saam gesels oor die boer van Babsfontein.
'Dit glad nie iets nuut nie.' Luister na Martin Bester se volle opinie hier:
Stem jy saam? Laat ons weet.
Show's Stories
-
PSA for couples holding hands during festive shopping
It's that time of the year when shoppers are happy to visit the overcrow...
The Workzone with Alex Jay 4 minutes ago -
Lighthearted humour at the traffic light
It's always a plus to experience some traffic light humour, so why not p...
The Workzone with Alex Jay 4 minutes ago