"Ek het sak en pak uit die huis uit getrek" - Bobby van Jaarsveld toets positief vir COVID-19

"Ek het sak en pak uit die huis uit getrek" - Bobby van Jaarsveld toets positief vir COVID-19

Verskeie kunstenaars deel hulle ervaring met dié virus op sosiale media.

Bobby van Jaarsveld toets positief vir COVID-19
Source: Instagram/Bobby van Jaarsveld

Daar was landwyd 7 983 nuwe COVID-19 gevalle geraporteer op 16 Augustus 2021.

Die meerderheid nuwe gevalle kom uit die Wes-Kaap met 27%, gevolg deur KwaZulu-Natal met 24% en die Oos-Kaap het 18% van die land se totale gevalle. 

READ: Martin Bester's All New Secret Sound: Guaranteed weekly winner!

Bobby van Jaarsveld het Maandag op sy sosiale media gedeel dat hy het positief getoets vir die virus. 

Die sanger sê, “So I’ve got the covid…. Ek het sak en pak uit die huis uit getrek. Ek voel soos ñ bachelor in sy eie woonstel. Dis dag 8 vir my op die kwarentein trein …Ek mis mense, my vrou en my kinders so nou skryf ek maar songs, kry myself jammer, kyk movies , eet baie maar proe niks nie en dink oor my lewe.”

READ: ‘COVID came to visit’: Marc Lottering tests positive for COVID-19

Ander bekendes en aanhangers het raad en wenke gedeel. Marc Lottering het gesê, “Sterkte Chomma 💪🏻 nou net die pad geloop. You've got this. Tyd om op te catch met Netflix en om uiteindelik al jou inbox messages te lees.”

Luister na 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae 06:00 - 09:00. Stroom die program regstreeks hier of kry ons mobiele app hier.

Show's Stories