KYK: SA se mooie Minki word 40!
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Die internasionale model, entrepreneur en TV-aanbieder het onlangs haar 40ste verjaardag gevier.

Ma, vrou, model, entrepreneur, smaakmaker (influencer) en TV-aanbieder; is daar enige iets wat Minki van der Westhuizen nie kan doen nie!?
KYK: Brendan Peyper praat oor skokkende 'Op My Eish!'-oomblik
Om alles the kroon lyk sy ook nog bloedjonk op 40.
Op Saterdag, 24 Februarie, het Minki haar 40ste verjaardag by die Weltevreden Estate in Stellebosch gevier.
Natuurlik het sy die aand in styl gevier met 'n Coachella-tema.
KYK: Mej. Suid-Afrika Natasha Joubert is verloof!
Talle gaste, geklee in hulle mooiste Coachella-pakkies, het die prentjie mooi-aand vasgevang en op sosiale media gedeel.
Kyk hier:
Gallery
Volgens The Citizen, is Minki se unieke blommerok vir die groot gebeurtenis deur Kaapse mode-ontwerper Stephen Van Eeden ontwerp.
Van der Westhuizen het haar geboortedag op Maandag 26 Februarie gevier en gelukwense het op sosiale media in gestroom.
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Luister na Jacaranda FM:
- 94.2
- Jacaranda FM App
- http://jacarandafm.com
- DStv 858/ OpenView 602
Volg ons op sosiale media:
FOTO: Jacaranda FM
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
LOOK: KZN panel beater accidentally sets fire to five cars
Bad news for his clients...
The Drive with Rob & Roz 14 minutes ago -
Driving instructor uses spiky fruit peel to teach drivers
This is an interesting way of teaching the 10 to 2 steering wheel grasp.
The Workzone with Alex Jay 3 hours ago