Dr. Rolene Strauss en Daniel Strauss het ‘n "biljoenêringesteldheid"

Dr. Rolene Strauss en Daniel Strauss het ‘n "biljoenêringesteldheid"

Breakfast with Martin Bester het met voormalige Mej. Wêreld en haar man Daniel Strauss gepraat oor sy opkomende boek 'The Billionaire Career'.

Rolene Strauss, Martin Bester and Daniel Strauss
Jacaranda FM

Op Woendsag 3 Mei 2023, het Dr. Rolene Strauss en haar man Daniel Strauss saam die Breakfast with Martin Bester gekuier. 

Strauss het gepraat oor sy nuwe boek 'The Billionaire Career' wat handel oor wat dit vat om ‘n entrepreneur te wees sowel as die op-en-af swaaie van entrepreneur wees. 

Daniel Strauss en Martin Bester
Supplied/Daniel Strauss en Martin Bester

LEES: Eddie Wallace deel wenke oor hoe hy 59 kg verloor het

Die skrywer en entrepreneur sê dat biljoenêr-wees 'n ingesteldhied iswat mense moet intree as hulle sukselvol wees. 

Hy het ook gesê dat almal definieer suskes anders en almal moet mekaar se definisie van sukses aanvaar. 

"Vir een persoon mag ‘n groot familie hulle weergawe van sukses wees. Vir ‘n ander mag geld sukses beteken," het hy gesê.

FOTO'S: Swemmer Tatjana Schoenmaker is verloof!

 Die paartjie het ook ‘n speletjie met Martin Bester gespeel waar hulle vra oor mekaar en hulle verhouding moes beantwoord:

@jacabreakfast Quick fire questions with Rolene Strauss and her husband Daniel Strauss 🔥 #fyp #JacaBreakfast #MissSA #MissWorld ♬ original sound - Breakfast with Martin Bester

Luister hoe Dr. Rolene Strauss meer deel oor die omblik wat sy Mej. Wêreld geword het hier:

'The Billionaire Career' sal op rakke beskikbaar wees op 5 Mei 2023 na die groot sukses van Strauss se vorige boek 'The Billionaire Mindset'. 

Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

MORE FROM JACARANDA FM


Show's Stories