'Op My Eish' se Francois Jacobs en sy meisie gesels oor die toekoms
Updated | By The Drive with Rob and Roz
Francois Jacobs en Nykie Pretorius is die definisie van 'n 'power couple'.
Almal vat die realiteit in realiteitsprogramme met 'n knippie sout.
VIDEO: UFC's Dricus du Plessis catches Novak Djokovic's attention at WC final
Dit was verseker wat Nykie Pretorius gedink het toe sy ingeskryf het vir die kykNET-realiteitsprogram, 'Op My Eish!', 'n program wat enkellopendes help om liefde te vind.
"Dit was 'n maand se vakansie verniet," het sy gesê
Minwetend dat sy die liefde van haar lewe gaan ontmoet!
VIDEO: New Zealand reporter shocks SA supporters with Afrikaans comment
Rob Forbes en Rozanne McKenzie het met die twee verliefdes gesels oor hulle verhouding, van die eerste oomblik wat Francois Jacobs en Nykie mekaar gesien het, tot nou, 'n jaar en sewe maande later.
Om meer te hoor oor hulle opwindende planne vir die toekoms, luister hier:
Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Volg ons op sosiale media:
Foto: Verskaf
More on Jacaranda FM
Show's Stories
-
Rassie Erasmus to receive SA’s highest award for uniting the country
Rassie Erasmus will be recognised for advancing “social cohesion among Sou…
Breakfast with Martin Bester 2 days, 16 hours ago -
West Rand man’s underwear car prank has SA in stitches
This is next-level pranking…
Breakfast with Martin Bester 2 days, 16 hours ago