'Getroud Met Rugby'-ster Arno Greeff begin 'n nuwe lewe
Updated | By The Drive with Rob & Roz
Arno Greeff verklap dat hy baie planne het wat voor die kansel staan en 'n besigheid begin insluit.

Op net 27, spog Arno Greeff met 'n indrukwekkende 10 jaar oue loopbaan in die vermaaklikheidsbedryf. Die 'Vergeet My Nie'-akteur is veral gewild vir sy rolle in '7de Laan', 'Getroud Met Rugby' en die trefferreeks 'Blood And Water' op Netflix.
LEES: Mej. Suid-Afrika 2022: Hier is vyf dinge oor Ndavi Nokeri
Volgens Huisgenoot, sê Greeff, "Hierdie jaar is dol, ek sit nie vir 'n oomblik stil nie, maar dit is lekker om aan die gang te wees."
Arno stel ook sy boek eersdag bekend 'Becoming An Actor' terwyl hy en sy verloofde IIuska Nagy in Oktober vanjaar die knoop gaan deur hak.
LEES: Britney Spears kla oor haar tienerseuns se gedrag
Greef gaan ook 'n besigheid begin waaroor hy nie op hierdie staduim te veel kan verklap nie. Die egpaar, gaan voor die troue wat in Pretoria gaan plaasvind, verhuis na Kaapstad.
Skakel in op 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 -19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
WATCH: Why women smell better than men
We're here to help you make 'scents' of this very interesting study!
The Drive with Rob & Roz 7 hours ago -
Find out which official 'Superman' character playlist you are!
The most recent 'Superman' release has been making waves, and people hav...
The Drive with Rob & Roz 9 hours ago