Gewilde 'Top Billing'-aanbieder verloof!
Updated | By The Drive with Rob and Roz
Die geliefde televisie-aanbieder, Jeannie D, het verklap dat sy gaan trou!
Die gewilde tv-aanbieder Jeannie D is nie een wat skaam is om in die kollig te wees nie, maar het nog altyd haar liefdeslewe so privaat as moontlik probeer hou.
LEES: Mother-in-law's behaviour prompts bride to cancel wedding
Sy het al met die publiek gedeel dat sy in 'n verhouding is met geheimsinnige sosiale media plasing, maar nog nooit die naam van haar geliefde gedeel het nie:
VIDEO: Couple have "pop-up" wedding in cafe and refuse to pay
Nou het sy 'n groot aankondiging gemaak met haar mees onlangse sosiale media plasing.
Jeannie D gaan trou!
Die aanbieder het foto's van haar hennepartytjie wat 'n internasionale-tema gehad het gedeel.
Sy was omring deur haar goeie vriendinne:
Volgens Jeannie mag dit dalk lyk soos 'n 'Miss Universe' groep foto, maar dit is eintlik haar 'besties':
Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Volg ons op sosiale media:
Foto: @iamjeannied/Instagram
Meer op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Win R25,000 with Hi-Lo on The Drive with Rob and Roz
Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00 and you can st…
The Drive with Rob & Roz 1 day, 13 hours ago -
Young Pretoria learner performs on Friday Live
Marlia Botha, who was discovered by Breakfast with Martin Bester during Ja…
Breakfast with Martin Bester 1 day, 16 hours ago