LUISTER: Honde vlieg uit Soedan om herenig te word met familie in SA
Updated | By Jean-Mari Schmidt
Ilse Young het daarin geslaag om saam met haar kinders die voorslepende geweld in Soedan te ontsnap, maar toe moes die familie besluit: kom die twee Skotse Terriers saam of nie?
Terwyl die geweld in Soedan aanhou, het Suid-Afrikaners Ilse en Adam Young besluit om die land te verlaat met hulle kinders en die familiehonde.
EKSKLUSIEF: Ikoniese Amy Kleinhans-Curd deel meer oor #RHOWL
Ongelukkig was dit natuurlik makliker vir die familie om uit die land uit te kom as vir die honde. Terwyl die gesin veilig is, sit hulle in afwagting om te hoor of Adam en die honde uit Egipte sal kan kom, of sal dit hulle finale vaarwel wees.
Nie te lank terug nie het Ilse vir 'The Drive With Ron & Roz' vertel oor hoe sake staan, maar nou het daar nog groot verwikkelinge plaasgevind:
LISTEN: 'Binnelanders' actor Clint Brink opens up about being a new dad
Luister hier om te hoor hoe familie en dier uiteindelik bymekaar gekom het:
Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Meer by Jacaranda FM
Show's Stories
-
Are mood swings a mental health alarm?
"A safe, secure space... creates a regulated, calm mental state of being...
Elana Afrika-Bredenkamp an hour ago -
Amor Vittone's new love opens up about tragic loss of his wife
Speaking to Breakfast with Martin Bester, Amor Vittone and Marius van Bi...
Breakfast with Martin Bester 4 hours ago