KYK: Vanderbijlpark-meisies word geprys vir hulle TikTok-dans

KYK: Vanderbijlpark-meisies word geprys vir hulle TikTok-dans

Die drie vriendinne het hulle beste dans "moves" uitgehaal!

Pretoria schoolgirls receive praise for Kilimanjaro TikTok dance challenge
@luckkyysa/TikTok

As daar een ding is waarvoor die sosiale media platform TikTok bekend is, is dit die dans challenges.

LEES: Glanspaartjie Lee-Ann Liebenberg en Nicky van der Walt 12-jaar getroud

Van 'Jerusalema; tot amapiano, daar is 'n klomp verskeidenheid danse wat populêr geword het oor die laaste paar jaar met trotse Suid-Afrikaanse nommers wat selfs die rondtes maak elke nou en dan.

Meer onlangs het drie skooldogters van Hoërskool Transvalia mense se aandag gegryp met hulle weergawe van die populêre TikTok 'Kilimanjaro-dans-challenge'.

LEES: Madison Square Garden unlocked: Black Coffee makes history again

TikTok gebruiker, @luckkyysa, het 'n video gedeel van haar en twee vriendinne wat die challenge doen en hulle het dadelik baie ondersteunende kommentaar gekry.

Kyk die video hieronder:

@luckkyysa Gonna try again later😭❤️ #SAMA28 #fypシ #foryou #luckkyysa #tiktoksouthafrica #foryoupage #fypage ♬ original sound - Ituuu

LEES: Moedelose Centurion-ma soek skoondogter vir haar seun

Kykers was definitief beïndruk met hulle dans met al die positiewe kommentaar wat gelewer is en sluit in "they understood the assignment" en "let her cook".

Ons moet saamstem en vir hulle 'n tien uit tien gee!

Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Volg ons op sosiale media:

Meer by Jacaranda FM


Show's Stories