Mel Die Storieverteller: Van skrywer tot TikTok-ster
Updated | By Jean-Mari Schmidt
As jy 'n goeie storie soek, is jy op die regte plek!
Melanie du Toit het al 'n lewe vol opwinding en avontuur gehad.
LUISTER: Rob Forbes en Rozanne McKenzie gesels met man van Pakistan wat vlot Afrikaans praat!
Alhoewel die TikTok-ster en skrywer lyk asof sy vinnig populêr geword het en nou 'n naam op almal se lippe is, werk sy al lank jare agter die skerms om 'n "overnight sensation" te word.
Van klasgee in Sjina tot spookskrywer wees, Melanie het op die punt gekom waar sy besluit het genoeg is genoeg en dis tyd dat sy 'n naam vir haarself maak.
KYK: Mila Guy en Bennie Fourie is getroud!
En so is Mel Die Storieverteller gebore!
Mel het by ons kom kuier en sy het haar beste en snaakse streke uitgehaal net vir ons, so as jy uitgemis het luister hier:
Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Volg ons op sosiale media:
Foto: Verskaf
Meer by Jacaranda FM
Show's Stories
-
Dyslexia: Strengths, not limitations
"Dyslexia is not a disease." It simply needs comfort and patienc…
Elana Afrika-Bredenkamp 9 hours ago -
Asking For A Friend: Why do people in big cars drive so badly?
Are big cars the real villains on the road?
Breakfast with Martin Bester 11 hours ago