Springbok Bongi Mbonambi kry spesiale huldeblyk van aanhangers

Springbok Bongi Mbonambi kry spesiale huldeblyk van aanhangers

Die Suid-Afrikaanse Springbok-haker het 'n rowwe week agter die rug na hy aangekla was vir die gebruik van 'n 'racial slur' in die Wêreldbeker-semifinaal.

Springbok hooker Bongi Mbonambi
THOMAS SAMSON / AFP

Na hulle noue oorwinning oor die Engelse in die Wêreldbeker Rugby semifinaal, was die Springbokke se vieringe kortgeknip toe Springbok Bongi Mbonambi aangekla is vir rasistiese aanmerking.

READ: "They want to kill me," former All Black Dan Carter on playing the Bokke

Tom Curry, van die Engelse span, het aan die Wêreld Rugby organisasie geraporteer dat Mbonambi hom 'n waglike woord genoem het en 'n ondersoek was ingestel.

Hierdie week het Springbok ondersteuners in hulle masses op sosiale media hulle opinies duidelik gemaak oor die moontlike insident en hulle volle ondersteuning agter Bongi gesit.

Na videos en klank van die oomblik ook versprei het, het baie mense ook probeer verduidelik dat alhoewel 'die wit kant' dalk 'n ander betekenis het oorsee, is dit niks vreemd in Afrikaans nie.

LEES: World Rugby clears Bongi Mbonambi of ‘racial slur’

Bongi is onskuldig bevind en gaan weer sy plek in die Bok-span kan hou vir die finale wedstryd.

En in tipiese Suid-Afrikaner gees, het twee aanhangers vir Bongi 'n baie spesiale huldeblyk gekry met die hulp van die WAT (Woordeboek van die Afrikaanse Taal):

SEE: Store hilariously celebrates Springbok win by renaming produce

Na die plasing op Facebook gedeel is het die WAT self op hulle eie Instagramblad 'n plasing gemaak en gesê:

Hopelik is al die drama nou verby en kan die Bokke werklik fokus op dit wat hulle die beste doen: WEN!

Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Volg ons op sosiale media:

Foto: Thomas Samson/ AFP

Meer op Jacaranda FM


Show's Stories