KYK: 'Suidooster'-akteur Theodore Jantjies deel groot baba nuus!
Updated | By Jean-Mari Schmidt
Die gesoute sepie-akteur en sy vrou het onlangs baba nommer twee verwelkom.
Meeste van ons ken Theodore Jantjies deur sy verskeie sepie-rolle in bekende reekse soos '7de Laan', 'Getroud Met Rugby' en meer onlangs 'Suidooster'.
LEES: 'Projek Dina' sorg vir naelbyt-aksie in die derde seisoen
As hy nie op ons televisieskerms verskyn nie speel hy die rol van man en pa vir vrou Tammy en hulle vyf-jarige Shiloh.
Díe familie het hierdie week baie gelukkige nuus gedeel.
Na 'n lang gewag is hulle eersteling Shiloh 'n ouer boetie!
LEES: Mel Die Storieverteller: Van skrywer tot TikTok-ster
Jantjies het op sosiale media die eerste foto van hulle nuwe kleintjie gedeel met die onderskrif: "Our ❤️ And Soul".
Volgens die plasing is hulle tweede kind op die 2de Mei gebore:
Hopelik het die paartjie nie te veel slapelose nagte wat vir hulle wag nie...
Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Volg ons op sosiale media:
Meer by Jacaranda FM
Show's Stories
-
SARS now using WhatsApp to contact non-compliant taxpayers
The South African Revenue Service (SARS) has decided to step up its tact...
The Drive with Rob & Roz 1 day, 16 hours ago -
Win R25,000 with Hi-Lo on The Drive with Rob and Roz
Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00 and you can ...
The Drive with Rob & Roz 1 day, 17 hours ago