Amerikaanse musieklegende doen goed ná flouword-voorval

Amerikaanse musieklegende doen goed ná flouword-voorval

Die 74-jarige musieklegende het Dinsdag by die Pine Knob-musiekteater in Clarkston, Michigan, opgetree as deel van sy 'Miraculous Supernatural'-toer toe hy op die verhoog flou geword het. 

Carlos Santana
Carlos Santana/ Instagram

Carlos Augusto Santana Alves is 'n Amerikaanse kitaarspeler wat in die laat 1960's en vroeë 1970's bekendheid verwerf het met sy orkes 'Santana',  wat 'n pionier van 'n samesmelting van Rock en roll en Latyns-Amerikaanse jazz gemaak het.

LEES: Wayde Van Niekerk keer terug met 44.58 sekondes in die 400m

In hierdie week het ’n verteenwoordiger van die stêr het aan die tydskrif 'People' gesê hy is 'oorval deur hitte-uitputting en dehidrasie."

Dit kom nadat die musikant flou geword het tydens 'n vertoning het by die Pine Knob-musiekteater in Clarkston, Michigan, opgetree as deel van sy 'Miraculous Supernatural'-toer.

LEES: 'Boer Soek 'n Vrou' se 15de seisoen se top-10 boere!

'n Verteenwoordiger van Santana het onthul dat hy tans besig is om goed aan te sterk en sy bestuurder het bygevoeg dat die res van sy optredes intussen uitgestel is. 

Kyk die volle video hieronder:

Skakel in op die 'The Afternoon Drive', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af:

Volg ons op sosiale media: 

Meer Op Jacaranda FM


Show's Stories