KYK: Wayde Van Niekerk keer terug met 44.58 sekondes in die 400m

KYK: Wayde Van Niekerk keer terug met 44.58 sekondes in die 400m

Hierdie is die 29 jarige se eerste oorwinning in meer as 'n jaar sedert sy terugkeer van 'n knie-oparasie in 2017.

Wayde Van Niekerk
Wayde Van Niekerk/ Instagram

Wayne van Niekerk is die wêreldrekordhouer in die 400m vir mans, met die 43.03 sekondes wat hy gehardloop het wat hom met goud by die 2016 in Rio Olimpiese Spele laat wegstap het. 

LEES: 'Boer Soek 'n Vrou' se 15de seisoen se top-10 boere!

Van Niekerk het in 2017 `n knie-operasie ondergaan en dit het 'n direkte impak op die atleet se liggaam gehad. 

Van Niekerk het onlangs deelgeneem in die mans 400m by die Stars & Stripes Classic in Marietta, Georgia, waarin hy as die algehele wenner gekroon was. 

LEES: Caster Semenya verwelkom tweede pienkvoet

Van Niekerk het ná die wedloop op Twitter geplaas:  “Geseënde naweek en 'n positiewe stap vorentoe. Dankbaar dat ek my wedloop gesond voltooi het en sien uit na die volgende. Dankie vir al jou liefde en ondersteuning.”

Sien die volledige reis hieronder:


Skakel in op die 'The Afternoon Drive', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af:

Volg ons op sosiale media: 

Meer Op Jacaranda FM


Show's Stories