Britney Spears keer terug na Instagram ná troue
Updated | By Scenic Drive with Rian
Die 40-jarige popster Britney Spears het na 'n week nadat sy haar Instagram gedeaktiveer het, wéér geaktiveer

Britney Spears wat verlede Donderdag die foto-deelplatform verlaat het, is vroeër vandeesmaand met Sam Asghari getroud.
LEES: 'Binnelanders' se Cindy Swanepoel vind liefde by mede-akteur
Die 'Toxic'-treffermaker het vertel hoe sy verhuis het, en sy erken dit was nie die slimste ding om te doen nie omdat sy nie tyd gehad het om op wittebrood te gaan nie.
LEES: Simoné Pretorius gesels oor ma-wees, Mej. Suid-Afrika en die toekoms
Spears het Woensdag in haar eerste plasing op Instagram geskryf wat gelui het, "Was nog nie op my wittebrood nie. Getroud en in 'n nuwe huis ingetrek omstreeks dieselfde tyd. Nie die slimste ding om te doen nie".
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af:
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Rian van Heerden will say goodbye at Jacaranda FM's final #Straatbraai
On 30 June 2022, it will be Rian van Heerden and Jacaranda FM's last #St...
The Scenic Drive with Rian 2 days, 11 hours ago -
JAC's Top 5: Life hacks with random items in your home...
Who knew an old toothbrush could be used for this?!
The Workzone with Alex Jay 1 day, 7 hours ago