FOTO'S: '7de Laan' se Zac, Tiaan, Bart en George hou reünie
Updated | By Scenic Drive With Rian
Die gewilde manne van '7de Laan' het in die mooie Kaapstad gekuier.

Nico Panagio, wat die rol van George Kyriakis in die gewilde SABC2 sepie, '7de Laan' gespeel het, het saam sy gewese karakters foto's op sosiale media gedeel, nadat hulle saam reünie gehou het.
KYK: '7de Laan' maak wéér geskiedenis met gay-soen
"Ons het begin met 'n lang tyd #7delaan reünie op 'n seiljag in Houtbaai," het Panagio op Instagram geskryf.
Panagio was saam met Amalia Uys (San-Mari van Graan), Neil Sandilands (Bart Kruger) , Frank Rautenbach (Tiaan Terreblance), Ivan Zimmerman (Steyn) en Robert Bester (Zac Heymann).
LEES: Gewilde akteur verlaat '7de Laan' na 15-jaar
Die manne van Hillside het saam 'n sexy fotosessie vir legendariese tydskrif, SARIE geskiet, asook met die leefstylprogram, 'Pasella'.
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Foto: Instagram/ Nico Panagio
Show's Stories
-
SHY! releases debut single 'Ewekansige Gedagtes'
The musician had a chat with Danny Painter about his debut single, 'Ewek...
Love Songs with Danny Painter 7 hours ago -
KYK: Caster Semenya verwelkom tweede pienkvoet
Caster Semenya het dié nuus op sosiale media onthul dat sy en haar vrou ...
The Afternoon Drive 1 day, 6 hours ago